
1 / 1
Windpomp Dans
Kleintjie Smalberger | Afrikaans | 109 pagina's
€ 4,99
Helaas, dit e-book is niet bestelbaar
Deze variant van het product is niet bestelbaar. Kies hierboven, indien van toepassing, een andere variant
E-book 'Windpomp Dans 1'
Gedigte in Afrikaans
Voorblad foto: Karoo-information Hanover ZA
Kleintjie Smalberger is gebore en getoë In die Groot Karoo. In Aberdeen het sy met baie trots opgegroei. Groot passie en liefde vir die lewe en my Skepper met 'n baie sagte plekkie vir die Groot Karoo.
Al hierdie gedigte kom diep vanuit haar hart. Die realiteit van die lewe met al die seer, hartseer, lyding, trauma, vroliker tye en bewondering vir die mooie natuur en skepping kom na vore. Liefde vir ons land en erfenis word ook hierin vasgevang. oud en jonk sal dus hierdie bundel geniet.
Woorde wat bloei uit 'n hart. 'n Bundel wat vertel van menswees, wat jou zal verryk en wat tuishoort op elke boekrak.
Specificaties
Betrokkenen
- Auteur(s)Kleintjie Smalberger
- ImprintBrave New Books